[☆ Die tuiskoms || ✓ PDF Download by ☆ Sophia Kapp] #2020


  • Title: Die tuiskoms
  • Author: Sophia Kapp
  • ISBN: 9780799367706
  • Page: 238
  • Format: Paperback

  • Die tuiskoms By Sophia Kapp Liz Aucamp het tien jaar gelede haar geboortedorp as banneling verlaat Vandag is sy n onkoloog wat op die drumpel van n briljante akademiese loopbaan staan, maar omstandighede dwing haar terug Groblersdorp toe, waar die skindertonge maar te gretig wag om haar te verslind.In die stowwerige hitte van die Klein Karoo moet sy weer vir Jans Gildenhuys in die o kyk, die manLiz Aucamp het tien jaar gelede haar geboortedorp as banneling verlaat Vandag is sy n onkoloog wat op die drumpel van n briljante akademiese loopbaan staan, maar omstandighede dwing haar terug Groblersdorp toe, waar die skindertonge maar te gretig wag om haar te verslind.In die stowwerige hitte van die Klein Karoo moet sy weer vir Jans Gildenhuys in die o kyk, die man wat haar jong liefde vertrap het, moet sy vir Magdel Aucamp en haar verbete snobisme trotseer, en moet sy haar man staan teen Herk Louw, die prokureur met die sardoniese glimlag en oniks o , wat haar bloot op grond van skinderstories veroordeel en verwerp het.Algaande besef Liz dat Groblersdorp haar nodig het, miskien nog nodiger as al die pasi nte in Johannesburg se goedtoegeruste hospitaal, en dat daar vir haar n plek in die gemeenskap oopgegaan het wat net sy sal kan volstaan Al wat sy nie weet nie, is of daar vir haar n plek in Herk Louw se hart is Chanette Paul, LAPA se manuskripontwikkelaar s van Die tuiskoms Hierdie manuskrip kan sy plek met trots inneem tussen die Maeve Binchey s, Nora Robbertse en Jodi Picoults En die lekkerste van alles is, dat Sophia dit regkry met hele nuwe stem van haar eie Sy is nie Binchey of Roberts of Picoult nie Sy is Sophia Kapp Ek het lanklaas so deurleefde, deernisvolle verhaal in enige taal gelees Dis verhaal sonder foefies, sonder aansittery, sonder enige iets anders as deurwinterde menslikheid en oorkoepelende mededo En dit kry Sophia reg sonder om oorsentimenteel te raak, daarvan red haar heerlike skerpsinnige humor haar telkens Die verhaal het my laat beter voel oor myself, oor die mensdom en oor die lewe Om dit reg te kry, inaggenome die verwoestende agtergrond van die karakters se lewens, is kragtoertjie.
    Sophia Kapp
    Sophia Kapp skryf die soort stories wat sy self graag lees liefdesromans Sy glo onwrikbaar in die liefde en in die helende krag daarvan, maar glo ook dat haar hoofkarakters dieselfde sout as haar lesers moet opeet voordat hulle die vervulling daarvan mag smaak Daarom plaas sy haar heldinne binne realistiese, lewensgetroue situasies en laat sy hulle spook met geloofwaardige krisisse waardeur vroue dwarsoor die w reld en die sosiale spektrum moet worstel verraad, verlies, egskeiding, affairs, miskrame, middelmisbruik, moeilike tieners, bagasie van vorige verhoudings Maar vir elke heldin wat bereid is om hierdie krisisse aan te pak en te oorkom, is daar n held, n man wat by haar pas en haar waardig is iemand saam met wie sy binne n vervullende verhouding geborgenheid vind En saam met haar op haar reis is daar haar susters bloedsusters en hartsusters wat haar optel as sy val, wat haar dra as sy moeg word en wat saam met haar dans wanneer sy feesvier Die erflating is in 2008 met die ATKV Woordveertjieprys vir Liefdesromans bekroon en Huis van die wind in 2012 Sophia was ook twee agtereenvolgende jaar die wenner van die Rapport prys vir die mees inspirerende dosent in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Potchefstroomkampus van die NWU Sy het n MA in tale aan die destydse UOVS behaal en het aanvanklik n akademiese loopbaan gevolg, maar sy was intussen al alles, van n barrista tot n boekhouer in n bank Tans is sy, benewens n skrywer, ook taalpraktisyn, vertaler, dosent en lid van die Taalkommissie van die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Sy woon saam met haar man, kind en drie bedorwe honde in Centurion.

    Die tuiskoms By Sophia Kapp

    Commentaires:

    Marie-Antoinette
    Ek het die boek baie geniet en plek plek moes ek maar die sneesdoekies nadersleep Liz Aucamp het tien jaar gelede haar geboortedorp as banneling verlaat Vandag is sy onkoloog wat op die drumpel van briljante akademiese loopbaan staan, maar omstandighede dwing haar terug Groblersdorp toe, waar die skindertonge maar te gretig wag om haar te verslind.Op die oog af het Liz alles wat n jong, onafhanklike vrou sou wou h Sy is egter amper dertig, alleen, en worstel met n verterende geheim Sy word daagl [...]

    Michelle Kotzee
    Ander hoek en skryfstyl vir liefdes roman Jy weet hoe storie gaan eindig maar twists turns laat jou aanhou lees

    • [☆ Die tuiskoms || ✓ PDF Download by ☆ Sophia Kapp]
      238 Sophia Kapp
    • thumbnail Title: [☆ Die tuiskoms || ✓ PDF Download by ☆ Sophia Kapp]
      Posted by:Sophia Kapp
      Published :2020-03-18T03:30:29+00:00